Jaarboeke

Metodologie van diplomatieke studies 878


 
Modulekode DIP 878
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Deur die gebruik van toepaslike metodologiese benaderings en navorsingsmetodes word aspekte van die diplomatieke teorie en diplomatieke praktyk modules op spesifieke diplomatieke gevallestudies en vraagstukke van internasionale en transnasionale belang toegepas. Benewens die beklemtoning van metodologie en geselekteerde navorsingsmetodes, word aandag ook geskenk aan die ontwikkeling, struktuur en skryf van navorsingsverslae op die gebied van diplomatieke studies. Die uitkoms van hierdie module is goedgekeurde navorsingsvoorstel oor diplomatieke tema vir die miniverhandeling, wat ook aan etiese riglyne voldoen.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Departement Politieke Wetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences